2742…Kan jy my gee..wat ek vra..
ek vra van jou:
n helder lag
n ondeunde glimlag
n wulpse lyf
n sagvat
n borsdruk
n rugwas
n sonvarslied
dan sal ek:
jou minnaar wees
jou beskermer
die pa van jou kind
die lag in jou lewe
die lig in jou nag
die skater in jou lag
dan sal ek saam met jou
in die hemel wees !
Leave a Reply
Be the First to Comment!