Die hartseer reis op die winde van verandering
As die groot mars
die slawekoor uit nabukku
die radetski mars
haydn adiago allegro
uit my klankstelsel bars
dan lig my gees hemelhoog
ek word deel van die notefees
as ek die hand wen
met my notefees
dan word sy deel van
ons wittebrood deur
grieg se butterfly
julle wat nog nooit
op die maat van musiek
gevry het nie
het uitgemis





Leave a Reply
Be the First to Comment!