Dit was die mooiste woorde wat jy nog ooit vir my gese het !

Dit was die mooiste woorde wat jy nog ooit vir my gese het !

Toe ons dogter gebore was
het ek na die bondeltjie kreukels gekyk

sy het sagoog na my opgekyk
en gese:

sy sal nog mooi word
traanoog onthou ek vandag

sy sal nog mooi word

mooi is die lewe nou!
sing ek saggies

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz