My hart kan nie heel nie

My hart kan nie heel nie

ek probeer die stukkies pas
maar die dit wil nie las

die legkaart onvoltooid

die stukkie wat jy gevat het
was my hart se punt

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz