Die warmte verdryf

Die warmte verdryf

die wind van eensaamheid
wat om die hoeke huil

wie saam is voel nie die wind
wie saam is hoor nie die wind

die warmte verdryf

die koue huilwind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz