Het jy al iemand op die maan gesoen

Het jy al iemand op die maan gesoen

Dit is baie nice
en so romanties

net jammer
van al die stof

want dan
praat ons klei

en kan ook nie gly

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz