God het seker baie gelag die dag toe Hy my geskape het, toe plaas hy my op die BERG pad
Hy het my opgewen
met genade,liefde
verdraagsaamheid
mededeelsaamheid
jou bliksempie
jy is nou op jou eie
pasop vir die potholes
en moenie lieg nie
deel jou voorspoed
met my weeskinders
deel jou liefde
dit sal nooit opraak nie
elke keer as ek
in n slaggat trap
het GOD my uitgeruk
en gesê
dit is nog nie jou tyd nie
Ek sien jou eers
aan die einde van jou pad
Leave a Reply
Be the First to Comment!