Glinsterbruin loop sy en pronk
Haar vakansie lyf
getune vir pret en terg
sy stap verby
die omie mors sy koeldrank
die tannie kners sy het ook so gelyk
die verwagtende vrou
klap haar man en se sies
die jong meisies giggel katterig
die ongeslaagde matriek ouens
dop die toets voor hulle meisies
die lewens redders, sluk water
en wens sy wil die golwe toets
die kilometer strand voor haar is verlate
daar kom trane in haar oe
niemand hou van my nie !
Leave a Reply
Be the First to Comment!