n kosbare oomblik uit die dagboek van n 14 jarige meisie

n kosbare oomblik uit die dagboek van n 14 jarige meisie

Laasnag het sy gebid

liewe Jesus pas my asseblief op
dat ek skoon en rein kan bly

om eendag u bruid te kan wees

die volgende oggend toe weet sy
sy is nou n vrou

en sê dankie liewe Jesus
dat ek ook eendag

n Jesus kind
van u kan ontvang

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz