Hoe sien n man n vrou ? Hoe sien n man n vrou ? January 25, 2010 As Wow sy is sexy ek sal baie graag… maar sy kyk nie eers in my rigting nie ek kan haar nie oog nie sy kyk verby ek is maar n vaal ou maar sy weet nie, dat binne my klop die hart wat sy soek so naby maar tog so ver ek kan nie slaap nie ek rol rond Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!