Die lewe gebeur Die lewe gebeur January 25, 2010 As jy niks doen nie gaan niks gebeur nie jy dobber op die rivier van die lewe rond die krokkedille die stroomversnellings is daar trek jou spaan en stuur jou boot jy is genooi na die paartie op 14 februarie bring jou koker en jou skerpste pyl Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!