Die nagwind se koel kom kuier in ons longe

Die nagwind se koel kom kuier in ons longe

Die sterre flikker vir ons

nachtmuziek spoel oor ons

die sterre in die lug
maalkolk om die maan

ons spanlywe ontplof

soos n vulkaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz