Hy wil net steek

Hy wil net steek

Die vrugtevlieg zoem in op die boord

van rooiwang maagde

veertig steek hy

wange verbleek

kind van die vrugtevlieg

groei in my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz