Die regte parfuum Die regte parfuum January 29, 2010 Die benoud parfuum steur die neus die lekkerruik parfuum sag op die neus die swaar hang parfuum vernietig die neus die ka-ka doeke wat verby wiel is net te veel vir my ek vat my neus uit ek snuif die vars reenwind+ Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!