Jy was n toe boek gewees

Jy was n toe boek gewees

Effens verweer
met omkrul blaaie

ek het jou oopgemaak
die woorde in jou hart gelees

jy het oop voor my gelê
slagoffer van my honger gees

ek het jou ingedrink

met my pen

op jou blaaie geskryf
jou woorde gesteel

en lee blaaie
het ons volgeskryf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz