Was ek maar

Was ek maar

n swaeltjie

of n slak

n swaeltjie klief
ongebonde deur die lug

n slak kruie rond
gebonde tot die blaar

ek donner rond
want geleenthede lê rond

was ek maar n hond

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz