Die hele wêreld kan sien
Van hier af kan hy die hele wêreld sien
die ewige aasvoels met hul lang lens kameras
wat vrot op die grond
is nuus daarbo
die karkas forensies afgeneem
wurms stank en al
hy sien sy trop wei wei naderkom
die wyfies pregnant
laasjaar se oes hang nog krampagtag
aan die lee bors
miskruiers en wurms
is die sondag se dis
n dooie bul daarlangs
dikgevreet
bobbejaan klim die
berg
Leave a Reply
Be the First to Comment!