Die jaag is in jou lyf Die jaag is in jou lyf January 31, 2010 saggies bewe jy wanneer ek my sag wolkarms om jou vou my bloedstroom woorde wat ek saggies in jou oor fluister maak jou sagsug jou parfuum vat my gees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!