Ek moes snaaks dans

Ek moes snaaks dans

wydoop dans
hulle sou goed betaal

daar was toe geen mense nie
hulle het toe net gelag

by die videoshop
sien ek toe

naakgedans

hulle het dit ingekleur
n hoer van my gemaak

my siel verkoop
vir
niks

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz