heerlike dag

heerlike dag

Die somer reens sak neer
en deurweek die aarde

die wurmpies kom uit
om die heerlike dag te geniet

die reier was sy bord
en sê
wat n heerlike ontbyt

wat n heerlike dag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz