Lippies glinster blinkers

Lippies glinster blinkers

weerklink sorgeloos
die verborge gevare
ver weg

glinsteroog stroom hulle
magies wys

lippies glinster
blinkers

in die witlig
sien hulle nie

die duiwel wag
in die skadus

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz