Wat maak ek hier

Wat maak ek hier

my hande bewe
sweetdruppels glinster

ek haat hierdie plek
daarom kom ek nie hier nie

omdat ek nie hier kom nie
daarom is ek hier

die blink boor sis soos n slang
hulle kon net 3 van my voortande red

ek lag nou toebek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz