Die tydjie wat ons saam kon sonneblom

Die tydjie wat ons saam kon sonneblom

die tydjie wat ons saam kon doen
die son het oral geskyn

selfs tot in die donkerste hoekie
kon ons mekaar altyd sien

die bliksemstraal het geslaan
die geel blare verstrooi

die bliksem se naam was

lieg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz