Haar lag reik tot my oor

Haar lag reik tot my oor

my mond is droog
ek het haar gesien

sy het verby gegly
haar glimlag ver verby

ek sien jou
onbereikbaar

ek kan die bande
wat jou bind

nie sny nie
ek kan jou nie verlos

as jy nie wil nie
ek sien jou begeerlik

onbereikbaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz