Boat on the river Boat on the river February 8, 2010 Is een van my gunstelinge maar hier in die woestyn moet ek kameel ry my spore agterlaat ek hoor die geruis van die bergstroom maar dit is slegs die geruis van my bloedstroom wanneer ek aan jou dink Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!