Kom na my Kom na my February 11, 2010 waar die wind saggies oor ons dwarrel waar die sandkorrels teen ons nat branderbene vaswaai waar ons skefiesoog die son op die sand nagsê jou vat vertel my die nag het so pas begin Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!