Tussen S26 en mastrubasie

Tussen S26 en mastrubasie

Lê ons golgota

wie van ons is bereid
om die heuwel te klim

al lyk dit soos n berg
van sonde dade gestapel

op die kruin
staan die kruis
van vergewing

die kruispad
van jou lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz