Die woordswaard sny diep Die woordswaard sny diep February 12, 2010 Kerf my hart bloeiend lê ek en spoeg bloederige woorde uit sal nie weer nie het nie geweet nie ek weet ek verdien dit maar jy verstaan nie… die geroggel hou op maar die smagwoorde Ek het jou lief het sy nie gehoor nie sy lig weer die swaard Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!