Maalstroom van die lewe Maalstroom van die lewe February 12, 2010 ons tuimel ons rol ons huil ons tol ons lag n slag blinkoog tuimel ons hartseer tuimel ons ons is maar net tuimelaars in die sirkus van die lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!