Die woord skommelaar

Die woord skommelaar

As jy alleen is
dan skommel jy woorde soos

sit jou arms om my nek
soen my op my bek
hou my styf was
jy is so seksi
woes my hare
moet nou nie so snaaks wees nie

fok jou
sê die winkelpop

ek is nou gatvol
vir hierdie speletjie
elke aand

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz