N vreugde oomblik.. Vir Gert

N vreugde oomblik.. Vir Gert

Die flenterklere ou man
by die robot

hou sy beker
vir lewende water
vir genade water
die R5 klink

in die lee blik

jou offer in goeie gees
is maar net jou druppel

uit jou emmer saad
een korrel gee nie

n oes nie

maar net n
eendag brood

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz