Die lekkerste paai

Die lekkerste paai

Honger is ek vanaand
ek kanniekook nie

die geur van jou pie
kom aangewaai

is jy by
vat jou paai en waai
: te
kru vir my

Pie en slaai
te glad vir my

Ek vat my pie
en waai

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz