Die son gee liefde

Die son gee liefde

Onvermoeid skyn die son elke dag

die son gee warmte in jou hart

die son se strale speel
sagwarm oor jou lyf

die son laat die bome groei
die son verskaf vreugde

as jy in die lig van die son lewe

kan jy n sonstraal wees

wat ander lewens kan verlig

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz