Ek lewe vir nou Ek lewe vir nou February 24, 2010 jy sê ek is mooi jy sê ek lag lekker jy sê ek thrill jou jy sê ek is n dish maar na al jou gevlei dink ek jy is nog steeds n fokken chancer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!