Ons was vals al die tyd

Ons was vals al die tyd

Ons het vir jou gesmile
en dankie gese vir jou goed

n kans in die lewe het ons nou
ons kan lewe ons kan

ons eie greenpatch kry
ons kan bome plant en vrugte eet

maar toe word ons gulsig
en wil jou bome ook eet

maar ons het nie geweet
van die vuur van regverdigheid

wat alles onregverdig verteer

ons het verkeerd en het
die saad van verkeerd al klaar gesaai

die onkruid doder word gesprei

en alles verkeerd vrek sonder syn !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz