dink jy die lewe is altyd pret

dink jy die lewe is altyd pret

as jy die oggend fris en vars
die kantoor instap en lagbek almal groet

verwag jy ten minste n groet
maar die suurdrywe groet nie eens

jy betree die baas se kantoor met n smile
hulle dink jy wil die ou bed

hy smile maar net en dink aan

die papiere begin ritsel , hier word gewerk
dink hy

sodra hy uit oog is , gons die lyne
maar wat hul nie weet nie

die band opnemers gons ook
die einde van die storie

n klompie onternugterdes
sonder salaris

wat het ons bereik

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz