Ons skryf vulger

Ons skryf vulger

Om aandag te trek waarom ?
ons kan nie iets beters

uit onsself voortbring nie
die lewe verwag

moord, doodslag ,vernietiging
opgesom
die geldmag oorheers

meer en meer , ons betaal
vir n veilige pad , wag 10 weke vir herstel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz