Sonder emosie skryf ons nie
dit besef alle digters
maar wie gaan ons traangat
stories luister
sekerlik n paar wat meeleef !
maar waar kom ware dig in
ek weet nie maar hart uitstort help
mense se dinge in geheim
hulle dink hulle is slim
harts geheime is nie goedkoop nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!