Hoe neem jy wraak

Hoe neem jy wraak

wanneer jy op jou rug lê
en jou "vriend"

staan met die mes
agter sy rug

en vra waarom het jy gegly

hy het die olie
op die vloer gegooi

sy oe het gerek
toe die .38 afgaan

dit help nie om
n ou jakkals

te doublecross nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz