Ek wou toe wraak neem maar..

Ek wou toe wraak neem maar..

Toe die .38 afgaan
spat die bloed

ek kon nie en het net
sy linkeroor afgeskiet

DIE WRAAK KOM MY NIE TOE NIE
sê GOD

onthou jy nog
toe jy verkeerd gedoen het

het EK die lood gekeer
sê GOD

ek kan net sê:
dankie

ek glo aan die vergewing van sondes
die wederopstanding van die vlees
en die ewige lewe

Sjoe!

ek het dit amper gemis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz