Naas GODSLIEFDE is MENSLIEFDE. Wie van ons kan dit ervaar , of praat ek nou tjol
Mens liefde
is
om iemand te waardeer
om eg te wees
om aan te raak met respek
om saam te lag
om seer te deel
om vreugde te deel
om te vertrou
om nie te oorvertel nie
om iets kosbaar
te koester
n vlam van opreg respek
se warmte saam te deel
om die aand na werk na jou lief
te gaan en opreg aan haar of hy
te kan sê
ek het jou lief
jou geloofsrespek sal warm gloei
en die vreugde van God se liefde
sal joune wees
tot aan die einde van jou dae
Leave a Reply
Be the First to Comment!