Hoeveel jare het ons al agter die blad , hoeveel is ons al oor ons tyd

Hoeveel jare het ons al agter die blad , hoeveel is ons al oor ons tyd

Die readers digest het n staande artikel
oor points to ponder gehad

in ons lewens is daar ook sulke stopstrate
waar ons moet wag en dink gaan ons

links draai , gaan ons, regs draai
gaan ons vorentoe ongeag

of gaan ons reverse
ons kan nie , daar is motors agter
ons gaan bots ,ons kan dit sien

om regs te draai is seker reg
om links te draai maak ons onseker

maar om vorentoe te storm is seker verkeerd
maar om vorentoe te beweeg in goeie geloof

verseker jou toekoms
want jou vertroue en afhanklikheid

van Jesus

bepaal jou lewenspad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz