Die fet engelkie
HY sit die 70 kg ou
by die 120kg meisie
hy sit die hakelaar by die
debat meisie
hy sit die 50 jarige dame
by die 21 jarige ou
dit was nie lank nie
toe seize sy
verskrik stuur sy die boodskap
pos sy dit op internet
meisies pasop
maar hormoon neem oor
panties en buustelyfies
in die wind verstrooi
is nie maagd werd !
Leave a Reply
Be the First to Comment!