Ek kan weer uitstal Ek kan weer uitstal March 4, 2010 Die romantiese somer die erotiese somer die ek het gewys somer begin verdwyn op die horison die winterwind waai hals versteek dy bedek n depo tyd lê voor niemand sien kan nie begeer maar die wete ek kan weer uitstal n skrale troos Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!