Die hormoon van verwagting
As die hormoon van verwagting
in die lug rondswem
en jou strike
dan het jy min verweer
elkeen van ons droom
van die sexy hom
van die sexy lyf
die wit tand smile
die engel lag
maar hormoon is genadeloos
wat jy verwag
gaan jy kry
die 24 jarige sexy ou
begeer die 52 jarige cradle snatcher
die 60 jarige omie
word gevlei deur die
30 jarige baie oorgewig meisie
ons hormoonwêreld
is n moer deurmekaar wêreld
Leave a Reply
Be the First to Comment!