Die wasmasjien
Jy gooi als wat ruik
asl wat gekreukel is
als wat seer is
als wat pyn, frustreer,twyfel,sleg is,en ongesond is
in die wasmasjien
Omo, Skip of Surf kan jy kies
na jare se gewas
kan jy dalk skoon uitkom
as jy genoeg staysoft gebruik het
kan jy saghart uitkom
sag vir jou liefdes maat
die wasmasjien van die lewe
was die sondes uit
skoon staan ons
voor Jesus
Leave a Reply
Be the First to Comment!