Diep binne jou , skuil daar n goue hart Diep binne jou , skuil daar n goue hart March 22, 2010 Maar jou goud is te diep gebêre dit sal te lank vat om daar uit te kom ek het nie soveel jare meer nie die klontjies wat losbreek stoor ek in my voorste hartkamer! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!