Sag voel ek jou warm asem , fluister in my nek

Sag voel ek jou warm asem , fluister in my nek

wanneer die son sak
en die bietjie warm saamvat

dan omvou herfs my
haar koue hande hoendervleis my

sag voel ek jou warm asem
fluister in my nek

dankie my God
hierdie winter

sal nie weer koud wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz