Vanaand gaan ons jol…Vanaand gaan ons rol….
So dink die ouens
maaR die meisies
nigtir en versigtig
lipnat net die sjerries
hulle het al geleer
n vierkantige meisie
word nie maklik gerol nie
die ouens steun en kreun
maar kry nie gerol nie
vang maar dan nog n dop
sleeptong en rooioog
slinger hulle rond
maar die paar
vierkantige ouens
sien tussen die roll meisies
die vierkantige meisies raak
en nooi hulle vir n skaakspel
wat lewenslank kan duur
Leave a Reply
Be the First to Comment!