Die inpas vrou

Die inpas vrou

Dit verwys nie na lyf
dit verwys nie na (JONG vrou nie )

dit verwys na VROU
na wie MAN smag nie net (HYG)

op die vierkantige bord
kan ons speel

om te wen
of om te geniet

As jy my koningin sal wees
dan sal ek met graagte
jou koning wees

skuifel skuifel sal ek jou volg
totdat ek in jou hoek is

die deur sal ek oophou
todat ek weet jy stem

dan sal ek jou kroon
as

my koningin !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz